
Christia Visser
Singer


Official Music Video for "Handgranaat" by Christia Visser. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/Handgranaat Follow Christia Visser op Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/ChristiaVisser.Actress/ Instagram - https://www.instagram.com/christia_visser/ Twitter - https://twitter.com/Christia_Visser Select Musiek Webiste - https://selectmusiek.co.za/christia-visser/ Directed, filmed & edited by Johannes Pieter Nel Camera assist: Llewellyn Duim Starring Elzet Nel Handgranaat - Lirieke Ek kan nie meer, onthou wat was nie, help my reg Of los my hier, op koue teëls en stoot my weg Ons het vergeet, die nag het ons lywe beet Nog net een, dis so eenvoudig, wie gaan weet Jy weet nie wat jy doen nie, moenie Jy weet nie wat jy doen nie, regtig, ek moenie Jy het my handgranaat se pin getrek my losgelaat Daar’s geen einde, die aand is myne Jy het my handgranaat se pin getrek my los gelaat Sien jy die glimlag, verwelkom plofkrag Het jy die fynskrif deur gelees Ek sou ook bang wees Great aand om als te vergeet Onthou jy nog, wie ons was na Hollywood Jonk en dom, die goeie tye was so soet Ek het vergeet, dis poetry, lief en leed 2 3 1, dankie vir wat ek nou weet Jy weet nie wat jy doen nie, moenie Jy weet nie wat jy doen nie, regtig, ek moenie Jy het my handgranaat se pin getrek my losgelaat Daar’s geen einde, die aand is myne Jy het my handgranaat se pin getrek my los gelaat Sien jy die glimlag, verwelkom plofkrag Het jy die fynskrif deur gelees Ek sou ook bang wees Great aand om als te vergeet Great aand om als te vergeet Great aand om als te vergeet Jy weet nie wat jy doen nie, moenie Jy weet nie wat jy doen nie, regtig, ek moenie Jy het my handgranaat se pin getrek, my losgelaat Daar’s geen einde, die aand is myne Jy het my handgranaat se pin getrek my los gelaat Sien jy die glimlag, verwelkom plofkrag Het jy die fynskrif deur gelees Ek sou ook bang wees Great aand om als te vergeet Official Music Video by Christia Visser performing Handgrana
Download subtitle files for this content
No subtitle files available for this title.

Christia Visser
Singer