


Official Music Video for "Hy's 'n Lekker Ou" by Jan Jan Jan. Download or stream hier – https://selectmusiek.lnk.to/BRAAF 00:00 - 02:01 INTRODUCTION 02:01 - 06:28 OFFICIAL MUSIC VIDEO Follow Jan Jan Jan op Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/JanJanJanBoerBoel/ Instagram - https://www.instagram.com/janjanjan_officialsa/ TikTok - https://vm.tiktok.com/g7cGwA/. Select Musiek Website - https://selectmusiek.co.za/jan-jan-jan/ FILMSPAN: Kinematograaf: Christian Wolf (IG/@cwolfvisuals) Vervaardiger: Stephan Hugo vir Boerboel Wear (PTY) LTD Redigering & Kleurgradering: Christian Wolf (IG/@cwolfvisuals) Assistent: Dora-Marie Bosch Takelaar: Hanru van Zyl (https://www.lunchtinstudios.com/) Spesiale Effekte: Robbie van der Heever (SFX by Gerhard can der Heever) KOSTUUMS & STILERING: Madeleine Lotter (m.viljoen15@gmail.com) Boerboel Wear (https://www.boerboelwear.co.za/) GRIMERING: Ashley Palmer (IG/@ashleypalmer_makeup) HAARSTILERING: Mareli Jooste (mareli.marsmakeup@gmail.com) AKTEURS: Lekker Ou 1: Wim Grobler Lekker Ou 2: Ruan Malot Ant Matie: Matie van Graan Tant Sêrra: Charnell de Waal Debora: Bibi du Preez SPESIALE DANK AAN: Die vriendelike personeel van Bass Lake Lodge (https://basslakelodge.co.za/) Phillip van Vuuren vir die gebruik van sy Ford Cortina bakkie tydens die verfilming. Lani Swanepoel by Brits Ford vir die gebruik van die nuwe Ford Everest Sport tydens die verfilming. (https://www.britsauto.biz/ford/contact-us) Sputnik WonderWash. (https://www.sputnikwashingmachine.co.za/) Boer Cola (https://boercola.com/) Webber SA (https://www.weber.co.za/) ‘n Spesiale dank aan Dora-Marie Bosch vir die koördinering en reëlings voor en tydens die verfilming van ‘Hy’s ‘n Lekker Ou’! Hy’s ‘n Lekker Ou - Lirieke Elke lekker man se naam is Jan Jan Jan Hy’s ‘n braai-man Hy’s ‘n slaai man Drink sy bier en sy whiskey uit dieselle kan Hy laat jou goed voel Hy sê jou Ma is cool Hy laat die asters nou en dan aan sy mullet voel Dorp toe, sport toe Wat’s die plann
Download subtitle files for this content
No subtitle files available for this title.
Cast information unavailable.