


Official Music video for "Op Jou Spoor" by Brendan Peyper. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/BPOpJouSpoor Follow Brendan Peyper op Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/BrendanPeyperMusiek/ Instagram - https://www.instagram.com/brendan_peyper/ Twitter - https://twitter.com/BrendanPeyper Director of Photography/Editor â Stephan van Huyssteen Location â The Hit Factory studio, Pretoria Hierdie beeldmateriaal was opgeneem tydens die werklike opnameproses van âOp Jou Spoorâ. Op Jou Spoor SĂŞ jyâs verlief op my Maar dis nou verby Die son het klaar gesak En die wolke kom sit teen die rand Van my geskwesde hart Hier kom die donderweer Ek kan dit nie keer Gaan haal jou emmers sement En skep water om dit mee te meng En vee al my krake toe Ja ek is op jou spoor op jou spoor Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor Elke traan wat jy afvee Lei my net weer nader aan jou Ja ek is op jou spoor op jou spoor Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor Daarâs ân plek in my hart⯠Spesiaal net vir jou gehou Ja ek is op jou spoor Ek is op jou spoor Sal jy jou kop op lig My wonde is nog rou Sou saam ân lewe bou⯠Dis waarvoor ek bid vir jou Ek bid vir jou Is daar nog hoop vir my Waar gaan ek jou kan kry Die skoot het klaar geklap⯠En al wat sit is ân spoor in die sand Hoe het ons hier beland Ja ek is op jou spoor op jou spoor Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor Elke traan wat jy afvee⯠Lei my net weer nader aan jou Ja ek is op jou spoor op jou spoor Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor Daarâs ân plek in my hart⯠Spesiaal net vir jou gehou Ja ek is op jou spoor Ek is op jou spoor Ja ek is op jou spoor op jou spoor Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor Elke traan wat jy afvee⯠Lei my net weer nader aan jou Ja ek is op jou spoor op jou spoor Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor Ek het plek in my hart⯠Spesiaal net vir jou gehou Ek is op jou spoor Music video by Brendan Peyp
Download subtitle files for this content
No subtitle files available for this title.
Cast information unavailable.