


Official Music Video for "AVBOB Se Stoep" by Snotkop. Download or stream here - https://Snotkop.lnk.to/AVBOBSeStoep Follow Snotkop op Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/Snotkopofficial Instagram - https://www.instagram.com/snotkop/ Twitter - https://twitter.com/Snotkop_Henning TikTok – https://vm.tiktok.com/ZMLny4feA/ Select Musiek Website - https://selectmusiek.co.za/snotkop/ Music Video: Gerduan Kemp Photo & Film Grip/Assistants: Talita Brits & Hendrik Odendaal Actors: Big Ben Askiestog Pierre Nel Female Cast: Tanika Pretorius Yurishka Malan AVBOB Se Stoep - Lirieke Mm, mm, mm Vanaand is almal weer lus vir kuier Hier’s hy nou Whop, daar klap die skote Vanaand is weer ‘n grootte Aha My bra Brannewyn is ‘n bliksem Hy brand maar ek wil inklim Aha Pak slae En ek sê: “Manne, manne, manne, manne, manne Ek het amper my gat gesien” Maar ek het ander, ander, ander, ander planne Laat hy val waar hy wil Ons speel op AVBOB se stoep Ek hoor vir H.K.G.K roep Ja, ons kielie, kielie, kielie daai leeu se klokke Want vanaand kan gevaarlik raak Op AVBOB Se Stoep Ek hoor vir H.K.G.K roep Ja, ons kielie, kielie, kielie daai leeu se klokke Want vanaand kan gevaarlik raak Ja, ons kielie, kielie, kielie daai leeu se klokke Want vanaand gaan gevaarlik raak Oh, woah-oh-oh-oh Oh, woah-oh-oh-oh In die bosveld kom die vuur broek Kyk ons wie’s die beste pelle met ‘n Richelieu Aha Vat vlam En wie’s daai lekker ding op die foto En hoekom soen sy my met haar oë toe Hin-hin Vriendin En ek sê: “Manne, manne, manne, manne, manne Ek het amper my gat gesien” Maar ek het ander, ander, ander, ander planne Laat hy val waar hy wil Ons speel op AVBOB se stoep Ek hoor vir H.K.G.K roep Ja, ons kielie, kielie, kielie daai leeu se klokke Want vanaand kan gevaarlik raak Op AVBOB Se Stoep Ek hoor vir H.K.G.K roep Ja, ons kielie, kielie, kielie daai leeu se klokke Want vanaand kan gevaarlik raak Ja, ons kielie, kielie, kielie daai leeu se klokke Want vanaan
Download subtitle files for this content
No subtitle files available for this title.
Cast information unavailable.