Elandré
Singer


Official Music Video for "Hand Aan Hand" by Elandré. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/HandAanHand Follow Elandré op Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/elandreofficial/ Instagram - https://www.instagram.com/elandre_official/ Twitter - https://twitter.com/ElandreSchwartz Select Website - https://selectmusiek.co.za/elandre/ Production: Brickwolf Creatives Directors: Christian Wolf en Elandré Schwartz Dankie aan: Shaunté Schaup, Ernich Matthysen en Chrizaan Neethling vir die bystand. Spesiale dank aan: Thornhill Hotel se bestuur en Shaun van The Photofactory. Hand Aan Hand - Lirieke Soms is jy naby, soms ver van my  Sulke dae wens ek maar die tyd verby Of kyk ek maar na die foto’s wat ek hou Van ons in verre lande en van jou Soms loop ek agter en jy loop voor Jy weet soms soek ek maar net met jou skoor Maar op die ou end gee ons maar oor  Teen jou sal ek enige dag verloor Maar ek bly net hier vanaand Ja, ek bly net hier vanaand Hand aan hand Net soos dit behoort, hart teen hart genoot Op die rand, om elke liewe deel van jou tyd te steel  Kyk hoe daag ek op vir jou  Kan ons dit net so hou  Ek maak die meeste, voel nog nes die eerste keer  Ja, hand aan hand, en ek bly net hier vanaand Jy weet net hoe om my op te wek Jy is die naam wat hang hier om my nek  Jy’t kom lê in my hart se bêreplek Twee foto’s in een raam, dis jy en ek Maar ek bly net hier vanaand Ja, ek bly net hier vanaand Hand aan hand Net soos dit behoort, hart teen hart genoot Op die rand, om elke liewe deel van jou tyd te steel  Hand aan hand Net soos dit behoort, hart teen hart genoot Op die rand, om elke liewe deel van jou tyd te steel  Kyk hoe daag ek op vir jou  Kan ons dit net so hou  Ek maak die meeste, voel nog nes die eerste keer  Ja, hand aan hand, en ek bly net hier vanaand Music Video by Elandré performing Hand Aan Hand. (C) 2022 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - under Select Music a division of Sony Music Enterta
Download subtitle files for this content
No subtitle files available for this title.
Elandré
Singer